Groot nuus vir 2015...Binnekort op die planke... TAMBOERYNMAN
Koos sing Bob Dylan
Regie deur Sandra Prinsloo.
Reël of Bespreek 'n vertoning in jou omgewing!
Bekroonde skrywer, digter, teoloog, liedjieskrywer en reeds meer as 10 jaar rubriekskrywer vir SARIE tydskrif.